Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Omar Gooding | |
Geboortenaam | Omar M. Gooding |
---|---|
Geboorte | 19 Oktober 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Omar Gooding (gebore 19 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghost Dad (1990) en Baby Boy (2001), en in die televisiereekse Barbershop (2005) en Family Time (2012).